Brunch met Annelie/Praat ek Luister - ADHD- Jacoleen Vogel

Loading player...
#PraatEkLuister probeer fokus op geestesgesondheid en emosionele probleme waarmee luisteraars sukkel. Hierdie week het Annelie met Jacoleen Vogel, ’n Opvoedkundige Sielkundige, gesels oor ADHD/AGHS by Kinders en hoe om dit te hanteer. Dit na aanleiding van 'n luisteraar se vraag wat sê dat sy vermoed haar kind het ADHD
25 Jun 2020 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Valentydsweek onderhoud 10 Februarie

Annelie gesels in die maand van liefde met Willie en Retha de Jager oor hulle huwelik van 64jaar huwelik en wat hulle dink die geheim is vir 'n Lang en gelukkige huwelik
10 Feb 24 min