Herstel van Korona Virus

Loading player...
"Die Dood kom druk sy gesig in joune vas."

Engelize vat ons deur haar pad met die Korona Virus. Dit het begin by n' gebeds samekoms in Bloemfontein waar sy agter Angus Buchan, (wat ook die #COVID19 virus gekry het) se tafel gesit het. Ons stap saam haar deur wat by die konferensie gebeur het, die simptome wat sy in die daaaropvolgende dae ondergaan het, wat gebeur het toe sy besef sy het waarskynkik die virus, en haar tyd in ICU. Die vrese, die wanhoop, die eensaamheid van totale isolasie, maar ook God se bonatuurlike beskerming oor haar geliefdes, hoe mense regoor die wêreld gevas & gebid het, en hoe sy stelselmatig opgestaan het teen die dood
28 Apr 2020 3AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Andie Steele-Smith: a shot at redemption

Andie Steele Smith is also known as the gang pastor from Australia. Today his theme is: “A shot at redemption” from Gen 50:20, Jer 29:11-14 and Rom 12:2.
23 Oct 1AM 4 min

Karen Meerholtz oor Ma's wat Omgee

Janine van Niekerk gesels met Karen Meerholtz, sy is die een wat elke maand vir ons reel om ‘n skoolhoof te reel namens Ma’s wat Omgee in die skole. Sy self is betrokke by HS Garsfontein se Mamma’s. So ons wil haar beter leer ken.
22 Oct 2AM 23 min

Lynette Beer - Vertrou God weer

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Vertrou God weer” uit 2 Kon 8.
22 Oct 1AM 4 min

Maria se Tafel

Wynand Rossouw gesels vanoggend met Dot van der Merwe oor Maria se Tafel - die musiekblyspel oor Jesus uit Maria se oogpunt uit. 4 – 6 Desember 2026, Lewende Woord Centurion Ouditorium. Bespreek kaartjies by www.mariasetafel.co.za
20 Oct 2AM 19 min

Ruth oor Vaderskap

Janine van Niekerk gesels met Rozanne Katz, anders bekend as Ruth, oor Vaderskap en hoekom sy ‘n liedjie daaroor moes skryf.
21 Oct 1AM 20 min