Coronavirus Suid Afrika: Die stand van sake

Loading player...
Wat is die stand van sake met betrekking tot die Coronavirus in Suid Afrika? Ons is nou in week 2 van die grendelstaat en ons vang op met Dr. Anchen Laubscher, groep mediese hoof van Netcare. Sy bespreek kritieke vrae soos, "Help die afsondering regtig? en "Wat van maskers dra?" Reguit antwoorde op jou vrae.
2 Apr 2020 5AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Ds Janlu Kuyler Ps 3 Vertroue ten spyte van alles

Ons skop die program af met Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson). Hy is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Psalm 3 wat gaan oor vertroue in die Here ten spyte van alles.
29 Sep 10AM 4 min

Marie Joubert oor Youversion in Afrikaans

Johann Els gesels met Marie Joubert,’n Vennootskapsbestuurder by die YouVersion Suid-Afrika-tak, waar sy saam met kerke, bedienings, organisasies en inhoudsvennote werk om YouVersion se missie te bevorder: om mense aan te moedig en uit te daag om elke dag ’n intieme verhouding met God te soek.
22 Sep 10AM 8 min