Spreeklewe - Geloof en Hoop = Volharding

Loading player...
Ons kyk na Heb 11. 1 en 2 Om te glo, is om seker te wees van die dinge wat ons hoop, om oortuig te wees van die dinge wat ons nie sien nie. Dit is immers vanweë hulle geloof dat daar oor die mense van die ou tyd met soveel lof getuig is.
19 Aug 2020 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes