Dare to love

Loading player...
Die Dare To Love beweging is 'n beweging wat soos 'n veldbrand versprei het, veral tydens die grendelstaat, toe die behoeftes van Suid Afrikaners skielik soveel meer sigbaar geword het. Ons gesels met Herman Steynberg wat mede-dienende leier is van die beweging, saam met Daryl Harding, oor waar die idee vandaan kom en waarheen dit op pad is.
30 Sep 2020 8AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Ds Janlu Kuyler Ps 3 Vertroue ten spyte van alles

Ons skop die program af met Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson). Hy is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Psalm 3 wat gaan oor vertroue in die Here ten spyte van alles.
29 Sep 10AM 4 min

Marie Joubert oor Youversion in Afrikaans

Johann Els gesels met Marie Joubert,’n Vennootskapsbestuurder by die YouVersion Suid-Afrika-tak, waar sy saam met kerke, bedienings, organisasies en inhoudsvennote werk om YouVersion se missie te bevorder: om mense aan te moedig en uit te daag om elke dag ’n intieme verhouding met God te soek.
22 Sep 10AM 8 min