Jan van Staden - Die Noagvoël

Loading player...
Jan van Staden is Hoof van Hoërskool Ben Vorster in Tzaneen, en 'n kranige skrywer. Toe die grendelstaat dus die skool se gewone aanvullende inkomste beperk, grou die Here Jan se voltooide skryfstuk onder die stofwolke uit, en maak daarvan 'n heerlike skool projek tot Sy eer!
13 Nov 2020 5AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Wynand du Preez - Wat moet ons gee?

En dan het ons ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die tema: “Moet ons weggee?” uit 2 Kor 9:7
19 Feb 10AM 5 min

Kalaharistories: Hemelse feestelikheid

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Hemelse feestelikheid” uit Lukas 15:10
19 Feb 10AM 7 min

Ds Janlu Kuyler - Jy is gestuur

Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor hoe ons ook gestuurdes is uit Handeline 13:1-3.
17 Feb 9AM 6 min