Praat ek luister - Outisme

Loading player...
Dr. Isaura Ribeiro van Paeds in a Pod het op die #BrunchmetAnnelie kom gesels oor Outisme. Wat dit is en hoe dit gediagnoseer en behandel word.
12 Nov 2020 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Valentydsweek onderhoud 10 Februarie

Annelie gesels in die maand van liefde met Willie en Retha de Jager oor hulle huwelik van 64jaar huwelik en wat hulle dink die geheim is vir 'n Lang en gelukkige huwelik
10 Feb 24 min