Org van der Merwe

Loading player...
Johann Els gesels met Org van der Merwe oor sy werk met die Revived Pulse Foundation, waar hy in 2021 een keer per maand vir 'n jaar 'n groooot uithou uitdaging gaan doen (enigiets van Ysterman tot Comrades), wat hom die geleentheid gee om bewustheid en fondse in te samel vir die behoeftes van nog 12 pasiënte met hartsiektes.
20 Nov 2020 2AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Ds Janlu Kuyler Ps 3 Vertroue ten spyte van alles

Ons skop die program af met Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson). Hy is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Psalm 3 wat gaan oor vertroue in die Here ten spyte van alles.
29 Sep 10AM 4 min

Marie Joubert oor Youversion in Afrikaans

Johann Els gesels met Marie Joubert,’n Vennootskapsbestuurder by die YouVersion Suid-Afrika-tak, waar sy saam met kerke, bedienings, organisasies en inhoudsvennote werk om YouVersion se missie te bevorder: om mense aan te moedig en uit te daag om elke dag ’n intieme verhouding met God te soek.
22 Sep 10AM 8 min