Spreeklewe - Moenie bang wees nie

Loading player...
Ons kyk na Jesaja 43:1-5
Jesaja sê nie dat jy nie deur swaarkry gaan, gaan nie. Jy gaan dalk deur riviere en vuur moet gaan maar Jesaja verseker ons dan dat jy nie hoef bang te wees nie en dat God saam met jou is.
6 Jan 2021 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Valentydsweek onderhoud 10 Februarie

Annelie gesels in die maand van liefde met Willie en Retha de Jager oor hulle huwelik van 64jaar huwelik en wat hulle dink die geheim is vir 'n Lang en gelukkige huwelik
10 Feb 24 min