Niemand mag uitgesluit wees nie

Loading player...
Johann gesels met Leopold van Velden. Hy is die CEO van Thuma Mina Teaching wat die mandaat het om hoë kwaliteit opvoeding te verskaf in areas wat huidiglik uitgesluit word van hierdie voorreg. Hulle slagspreuk is: "quality, free, accessable education in SA" en hy deel hoe hulle dit vermag.
7 Feb 2021 11PM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Ds Janlu Kuyler Ps 3 Vertroue ten spyte van alles

Ons skop die program af met Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson). Hy is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Psalm 3 wat gaan oor vertroue in die Here ten spyte van alles.
29 Sep 10AM 4 min

Marie Joubert oor Youversion in Afrikaans

Johann Els gesels met Marie Joubert,’n Vennootskapsbestuurder by die YouVersion Suid-Afrika-tak, waar sy saam met kerke, bedienings, organisasies en inhoudsvennote werk om YouVersion se missie te bevorder: om mense aan te moedig en uit te daag om elke dag ’n intieme verhouding met God te soek.
22 Sep 10AM 8 min