DIE KERKE IN SUID-AFRIKA, COVID-19 EN DIE TOEKOMS

Loading player...
Johann het n heerlike gesprek met Prof. Hoffie Hofmeyr oor ‘n elektroniese “praktiese werkboek” met die naam DIE KERKE IN SUID-AFRIKA, COVID-19 EN DIE TOEKOMS, waarin gemeentes gehelp word om te besin oor kerkwees en die bediening in die voortgang en nadraai van die ontwrigting wat die pandemie veroorsaak het.
9 Feb 2021 11PM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Ds Janlu Kuyler Ps 3 Vertroue ten spyte van alles

Ons skop die program af met Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson). Hy is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Psalm 3 wat gaan oor vertroue in die Here ten spyte van alles.
29 Sep 10AM 4 min

Marie Joubert oor Youversion in Afrikaans

Johann Els gesels met Marie Joubert,’n Vennootskapsbestuurder by die YouVersion Suid-Afrika-tak, waar sy saam met kerke, bedienings, organisasies en inhoudsvennote werk om YouVersion se missie te bevorder: om mense aan te moedig en uit te daag om elke dag ’n intieme verhouding met God te soek.
22 Sep 10AM 8 min