Elza Meyer bring 'n splinternuwe Ester uit die ooste!

Loading player...
Johann Els gesels met Elza Meyer oor die nuwe Ester konferensie wat sy aanbied direk uit die Midde Ooste. Sy sê selfs dames wat geestelik sterk is, raak soms moeg. Daarom fokus sy tydens hierdie Ester op drie aksie woorde: Staan op! Styg uit! Staan vas! Die wonder van die internet maak dit so maklik om aan te meld vir hierdie Ester konferensie op 13 Feb van 9:00-16:00. Navrae by 082 320 6434.
11 Feb 2021 5AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Ds Janlu Kuyler Ps 3 Vertroue ten spyte van alles

Ons skop die program af met Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson). Hy is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Psalm 3 wat gaan oor vertroue in die Here ten spyte van alles.
29 Sep 10AM 4 min

Marie Joubert oor Youversion in Afrikaans

Johann Els gesels met Marie Joubert,’n Vennootskapsbestuurder by die YouVersion Suid-Afrika-tak, waar sy saam met kerke, bedienings, organisasies en inhoudsvennote werk om YouVersion se missie te bevorder: om mense aan te moedig en uit te daag om elke dag ’n intieme verhouding met God te soek.
22 Sep 10AM 8 min