André en sy vrou is betrokke by die Makwe Missie in Mosambiek en hulle trotseer baie vir die voorreg om die evangelie aan hierdie kosbare mense te bring.
11 Feb 2021 11PM
English
South Africa
Christianity · Christianity Johann Els
En dan het ons ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die tema: “Moet ons weggee?” uit 2 Kor 9:7
HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Hemelse feestelikheid” uit Lukas 15:10
Ons skop af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat hulle oor die tema: “Is jy alreeds besig met ‘n buite-egtelike verhouding?”
Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor hoe ons ook gestuurdes is uit Handeline 13:1-3.
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.