Radio Pulpit Vier Die Lewe

Vier Die Lewe

Vier Die Lewe is ‘n leefstylprogram op Radiokansel 657AM oor die Goeie Nuus van God se verlossing. Dit is ‘n inspuiting van hoop en vreugde vir die wat moeg en vol wanhoop is.
Weekly Afrikaans South Africa Self-Improvement · Christianity
166 Episodes
40 – 60

Gracious Chifamuna

Gracious shares her testimony and ministry amongst Widows. Conversation not to be missed.
11 Aug 2024 42 min

Johnny Young (Episode 2)

Johnny kom gesels verder oor sy bekering, sy roeping, en ook `n belangrike gesprek met sy skoonma. En hoe alles deel uitmaak van God se plan.
4 Aug 2024 35 min

Bea Badenhorst Ellel Ministries

Bea kom gesels met ons oor haar getuienis, hoe haar pad met Ellel bediening gekruis het, die werk wat hulle doen, en ook die lieflike vroueoggend wat voorle vir die 9de Augustus.
21 Jul 2024 35 min

Uitbranding en hoe om die gevare te sien

Mandy is `n arbeidsterapeut, wat ook `n LLB graad het. Sy het `n passie vir mense, veral vroue, en fokus ook op emosionele uitbranding en hoe om die gevare te sien.
7 Jul 2024 26 min

Christelle Botha

Kom luister na hierdie intense persoonlike getuienis van Christelle, die effek wat molestasie op haar identiteit en lewe gehad het, en hoe ons Getroue God haar kom genees, bevry en nuwe lewe kom gee het. Prys die Here, ons vier die Lewe.
30 Jun 2024 31 min

Sue Eksteen

Sue kom vertel oor die beroerte wat sy gehad het, en hoe die Here haar kom genees het. Dankie Jesus ons Prys U Naam!!
23 Jun 2024 35 min

Johnny Young

Johnny getuig oor sy grootword jare, swaarkry, eie planne, en hoe die Here sy lewe omgedop het vir die Koninkryk. Mag hierdie getuienis jou raak en inspireer!
16 Jun 2024 41 min

Godly Revolution 2024

Erich Posthumus kom gesels oor die komende Godly Revolution, die hart daar agter en hoekom (as jy tieners en jong volwassenes in die huis het) hulle dit nie kan mis nie.
2 Jun 2024 28 min

Liesl du Toit

Liesel kom deel haar getuienis oor hulle babatjie wat `n baie slegte prognose gehad het, hulle vashou aan die Here, en alle eer aan Hom vir genesing.
26 May 2024 34 min

Zaretha van Wyk

Zaretha is weer op die program, wat `n inspirasie is hierdie vrou! Sy gesels oor die lied, Lazarus kom uit. Mag dit jou hart ook aanraak.
12 May 2024 26 min

Simon en Marthenell

Hierdie pragtige paartjie kom gesels oor hulle pad met al drie kindertjies wat te vroeg gebore is, hoe dit hulle geloof beinvloed en laat groei het, en hulle ondersteuning aan ander wat dieselfde beleef.
5 May 2024 34 min

Die gelowige en depressie

Ek en Janine Price gesels oor die gelowige en depressie, en haar eie swaar pad, en genesing.
28 Apr 2024 30 min

Janine Price

`n In diepte gesprek oor haar huwelik, die uitdagings en die genesing. Kom luister saam, wat `n kragtige getuienis.
21 Apr 2024 33 min

Roy and Colleen Mann (2)

Colleen shares her heart and love for Jesus. We talk about Jesus, the author and finisher and focus of our faith.
14 Apr 2024 31 min

Roy and Colleen Mann (Episode 1)

In the time of celebrating Passover, Roy and Colleen share about Jesus as the Corner Stone and the Cap Stone of our faith. May you be inspired by this time of fellowship.
7 Apr 2024 31 min

Jaco en Heleen Lourens

Hulle gesels oor hulle passie vir sendingwerk, die worstel en genesing om `n kind te verloor, neem van sabbatsrus en waarmee hulle nou besig is.
31 Mar 2024 34 min

Abel Zuma

Abel shares with us his growing up years, salvation, ministry and heart for the youth of South Africa.
24 Mar 2024 33 min

Monique Duson (Los Angeles)

Monique was in South Africa, talking about race, culture, identity and the Critical Race Theory.
17 Mar 2024 30 min

Carien Mare

Carien kom getuig oor haar man se kanker diagnose, die pad wat hulle geloop het, en die Here se hand van genesing oor hulle.
10 Mar 2024 37 min
40 – 60