OFM Oogsorgweek

Oogsorgweek

Jou sig help jou om die wereld rondom jou waar te neem… maar weet jy hoe om jou sig te beskerm? Skakel van 14 tot 18 Oktober 2024 in om 09:30 vir Oogsorgweek op Mid-Morning Magic wanneer Yolanda Maartens met oftalmoloë praat oor makulêre degenerasie, presbiopie en meer. Vind die potgooi onder. Oogsorgweek word moontlik gemaak deur Pasteur Ooghospitaal – ‘n toonaangewende verskaffer van oogsorgdienste.
Monthly Afrikaans South Africa Health & Fitness · Health & Fitness
10 Episodes

Retinale Loslating - Dr. Venter

In die laaste episode van Oogsorgweek gesels ons met Dr. Venter oor Retinale Loslating. Oogsorgweek word moontlik gemaak deur Pasteur Ooghospitaal in Bloemfontein – ‘n toonaangewende verskaffer van oogsorgdienste.
17 Oct 2024 4 min

Presbiopie - Dr. Venter

In die derde episode van Oogsorgweek gesels ons met Dr. Venter oor Presbiopie. Oogsorgweek word moontlik gemaak deur Pasteur Ooghospitaal in Bloemfontein – ‘n toonaangewende verskaffer van oogsorgdienste.
16 Oct 2024 4 min

Wanpersepsies oor ons oë - Dr. Conradie

In die vierde episode van Oogsorgweek gesels ons met Dr. Conradie oor wanpersepsies oor ons oë. Oogsorgweek word moontlik gemaak deur Pasteur Ooghospitaal in Bloemfontein – ‘n toonaangewende verskaffer van oogsorgdienste.
16 Oct 2024 5 min

Makulêre Degenerasie - Dr. Gouws

In die tweede episode van Oogsorgweek gesels ons met Dr. Gouws oor Makulêre Degenerasie. Oogsorgweek word moontlik gemaak deur Pasteur Ooghospitaal in Bloemfontein – ‘n toonaangewende verskaffer van oogsorgdienste.
15 Oct 2024 5 min

Sonbrille - Dr. Swart

In die eerste episode van Oogsorgweek gesels ons met Dr. Swart oor sonbrille. Oogsorgweek word moontlik gemaak deur Pasteur Ooghospitaal in Bloemfontein – ‘n toonaangewende verskaffer van oogsorgdienste.
14 Oct 2024 5 min

katarakte - Dr Karen Conradie

Dit is “Oogsorg Week” op Mid-Morning Magic en Yolanda Maartens praat met Dr Karen Conradie van Pasteur Ooghospitaal oor katarakte
26 Sep 2022 4 min

Chemiese oogbeserings - Dr Chris Gouws

Dit is “Oogsorg Week” op Mid-Morning Magic en Yolanda Maartens praat met Dr Chris Gouws van Pasteur Ooghospitaal oor chemiese oogbeserings
26 Sep 2022 2 min

Presbiopie - Dr Chris Gouws

Dit is “Oogsorg Week” op Mid-Morning Magic en Yolanda Maartens praat met Dr Chris Gouws van Pasteur Ooghospitaal oor presbiopie
26 Sep 2022 4 min

Makulêre degenerasie - Dr Retha Swart

Dit is “Oogsorg Week” op Mid-Morning Magic en Yolanda Maartens praat met Dr Retha Swart van Pasteur Ooghospitaal oor makulêre degenerasie
26 Sep 2022 3 min