
Makulêre Degenerasie - Dr. Gouws
--:--
In die tweede episode van Oogsorgweek gesels ons met Dr. Gouws oor Makulêre Degenerasie. Oogsorgweek word moontlik gemaak deur Pasteur Ooghospitaal in Bloemfontein – ‘n toonaangewende verskaffer van oogsorgdienste.