
Sonbrille - Dr. Swart
--:--
In die eerste episode van Oogsorgweek gesels ons met Dr. Swart oor sonbrille. Oogsorgweek word moontlik gemaak deur Pasteur Ooghospitaal in Bloemfontein – ‘n toonaangewende verskaffer van oogsorgdienste.