GROOTfm 90.5 Weeksdae Vibes met Venita Engelbrecht

Weeksdae Vibes met Venita Engelbrecht

Weeksdae “Vibes” is die ideale program vir ‘n bietjie lag en lekker geselskap na ‘n lang dag van werk, swot of sommer net lê en niks doen nie. Venita bring jou week se “vibe” en hou jou op hoogte van nuwe musiekvrystellings en gesels met dié opkomende kunstenaars. Daar word tong-in-die-kies verwys na allerdaagse lewenservarings wat partykeer net nie sin maak nie, en jy kry die kans om te ontspan, lekker te “chat” en na goeie musiek te luister. Die lewe is ’n gejaag, so kom ons vat dit rustig, tydens weeksdae “Vibes”!
Weekly English South Africa Music · Music Interviews
124 Episodes
120 – 124

#WeeksdaeVibes met Venita - 30 Augustus

Kiash Arjun het ’n draai kom maak by #WeeksdaeVibes met Venita as deel van die maand se Jukebox Live! Kiash het meer vertel oor sy nuwe musiek en wanneer hy weer in Pretoria ’n paar optredes gaan reel.
30 Aug 2024 33 min
120 – 124