Dr. H W Snyman - Kardioloog: Atriale Fibrillasie 9 September 2020

Loading player...
Hierdie mediese inset is geborg deur CIPLA MEDPRO - Caring for life.
Dr H W Snyman (Kardioloog Mosselbaai) in gesprek met Cathy Mac Donald oor Atriale fibrillasie vanuit die Hartenbos Seefront Ateljee.
9 Sep 2020 Afrikaans South Africa Health & Fitness · Alternative Health

Other recent episodes

Gesondheidsake: Die Krag van Suurstof en Osoon - 06 Mei 2026

🌬️Maak Asemhaal Makliker – Die Krag van Suurstof en Osoon 🌬️ Hierdie week op Gesondheidsake het Christine van TLC gesels oor iets wat elke mens elke oomblik doen… asemhaal. Maar haal ons reg asem? 🤔 Ons kyk na: ✅ Hoekom suurstof só belangrik is vir energie en welstand ✅ Wat…
7 May 13 min

Gesondheidsake: Vitamiene, Minerale & Jou Liggaam - 01 April 2026

Ons liggaam werk soos ’n fyn ingestelde orkes – en vitamiene en minerale is die sleutel tot balans en goeie funksionering. 💡 In hierdie gesprek kyk ons na: Brein & senuweestelsel – B-vitamiene vir energie, fokus en gemoed Hart & bloedvate – Magnesium en Omega-3 vir ’n gesonde hart Immuunstelsel…
3 Apr 13 min

Gesondheidsake: 🧴 Jou vel vertel ’n storie 04 Maart 2026

Hierdie week in Gesondheidsake gesels Christine van The Local Choice Hartenbos Apteek oor hoekom jou vel dikwels ’n teken is van wat binne-in jou liggaam aangaan. Aknee, rooiheid, droë vel of selfs bros naels kan soms verband hou met hormone, inflammasie, voedingstekorte of stres. Daarom moet ons nie net vra…
5 Mar 12 min