Huweliksfokus - God laat nie met Hom spot nie

Loading player...
Ons skop die dag af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en verduidelik uit Gal 6:7 dat dit onmoontlik is om die Here te gehoorsaam in jou huwelik as jy weet of omgee wat Sy opinie in Sy Woord is nie. En dat daar nie seën op jou huwelik is daarsonder nie.
14 Mar 2022 12AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Leef met Hart & Siel Herfsuitgawe

Janine van Niekerk gesels met Christine Ferreira, redakteur van Leef met Hart & Siel oor wat ons in die Hersuitgawe van die tydskrif te wagte kan wees
21 Apr 1AM 5 min