Huweliksfokus: Satan kry die skuld vir alles

Loading player...
Ons skop die dag af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hulle verduidelik uit Joh 10:10 hoedat ons nie vir satan die skuld kan gee vir alles nie.
15 Mar 2022 3AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Leef met Hart & Siel Herfsuitgawe

Janine van Niekerk gesels met Christine Ferreira, redakteur van Leef met Hart & Siel oor wat ons in die Hersuitgawe van die tydskrif te wagte kan wees
21 Apr 1AM 5 min