Whats up doktor 087 240 6474

Loading player...
Ons gesels met Dr Anton Prinsloo oor n splinter nuwe app / toepassing wat die lewe baie vir jou behoort te vereenvoudig wanneer dit kom by mediese sorg /voorskrifte en prognoses Die kontak nr vir Whats up dokter is o87 240 6474 om te registreer
1 Nov 2022 2AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Radio Kansel wegbreek-naweek by die ATKV Buffelspoort Vakansieoord

In hierdie spesiale radio-onderhoud gesels Wynand Rossouw met Ryno Wepener van ATKV Buffelspoort oor alles wat hierdie gewilde bestemming te bied het. Wat kan besoekers verwag by Buffelspoort, watter aktiwiteite en fasiliteite beskikbaar is, en waarom dit die ideale plek is vir ’n naweek van ontspanning, avontuur, geselligheid en saamkuier…
17 Aug 1AM 15 min

Jaco Strydom - die Here gee nie op nie

Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se tema: “Die Here gee nie op nie” uit die boek van Jona.
18 Aug 1AM 1 min

Did you know #26

Joy Magazine has released a new book with fascinating lesser known facts from the Bible called "Did You Know", and Gillian Fraser, Editor of Joy Magazine, has kindly agreed to share a few of those every week to surprise you with a few of them
19 Aug 1AM 2 min