Romeine 1:20 - God openbaar in Robbe

Loading player...
Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Vandag gesels ons met Marine bioloog, Mariette Wheeler oor haar gunsteling soogdier, Robbe, en oor hoe die Here Homself in hulle openbaar.
5 Dec 2022 4AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Jaco Strydom - die Here gee nie op nie

Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se tema: “Die Here gee nie op nie” uit die boek van Jona.
18 Aug 1AM 1 min

Did you know #26

Joy Magazine has released a new book with fascinating lesser known facts from the Bible called "Did You Know", and Gillian Fraser, Editor of Joy Magazine, has kindly agreed to share a few of those every week to surprise you with a few of them
19 Aug 1AM 2 min

Dr Chuck Day - Abraham's test of faith and love

We start off with Dr. Chuck Day joining us every Monday morning. He is Associate Pastor at Lewende Woord and today he explains his theme: “Abraham’s test of faith and love” from James 2:23, Gen 15:6 and Gen 22.
17 Aug 1AM 4 min