Jannie en Sanet Jacobs vier die Oorwinnaars

Loading player...
Janine van Niekerk gesels met Jannie en Sanet Jacobs oor die Oorwinnaars in hulle huis van liefde en net hoe totaal en al die Here 'n lewe vasgeval in dwelms kan omdraai. Meer info - 082 566 1862
20 Apr 2023 3AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Rom 1:20 - God openbaar in die Sonsverduistering

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie; So vandag bekyk Ruimtefisikus, Dr Ruhann Steyn, die boodskap wat die Here in vanmiddag…
17 Feb 12AM 4 min

Dr Chuck Day - Peace in Marriage

We start off with Dr. Chuck Day joining us every Monday morning. He is Associate Pastor at Lewende Woord and today he explains 1 Cor 7:15 about being called in peace (shalom) and wholeness in our marriage.
16 Feb 12AM 4 min