Muller Crauwcamp van Manne stories kuier vanoggend by ons in die ateljee

Loading player...
Muller Crauwcamp aanbieder van Manne Stories op n Maandag oggend tussen half ses en ses uur deel so n bietjie van sy getuienis vanogged met jou en my.
12 Jun 2023 2AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Rom 1:20 - God openbaar in die "Bartailed Godwit"

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie; So vandag bekyk ons die Bandstertgriet of in Engels die Bartailed Godwit, en jy…
20 Oct 1AM 5 min

Jaco Strydom - Psalm 23

Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag lees hy eenvoudig Psalm 23.
20 Oct 1AM 1 min

Bay Talk Christian Network

Wynand Rossouw talks to Stella Ashworth about Bay Talk Christian Network. Established in 2013 right in Nelson Mandela Bay, which has grown into an incredible beacon of hope, encouragement, and connection for believers. From uplifting devotional blogs and practical workshops to entrepreneurship training and community outreach, Bay Talk continues to…
19 Oct 1AM 17 min

Andie Steele-Smith: True Friendship

Up next is Andie Steele Smith, also known as the gang pastor from Australia. Today his theme is: “True Friendship” from Prov 17:17.
16 Oct 1AM 4 min