Romeine 1:20 - God openbaar in die Berghaan

Loading player...
Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Vandag gesels ons met Andrew Buitendach oor die Berghaan… wat glo dit of te nie, ‘n statige Arend is!
23 Jan 2024 12AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Nicolas Mfecane - church planter and missionary in Knysna

Wynand spoke to this disciple and follower of our LORD JESUS who works hard in Knysna, in various areas of his calling, particularly amongst the young Xhosa men, when they are called to the mountains to do initiation. He also works with motorcycle groups and plants churches.
20 Apr 1AM 20 min

Godsightings for the week

We are celebrating your Godsightings for the week. Where did you see the hand of God in action? His provision, protection, healing, direction, sense of humour?
17 Apr 1AM 11 min

Susan Lombaard - Genade in die vashou aan Hom

"Julle dogter lewe." Vier woorde. Na ure van gebed en onsekerheid. 'n Storie oor engele in uniforms, vroegoggend-genade, en die God wat nie slaap nie. Susan Lombaard van Maroela Media deel die getuienis met Janine van Niekerk.
15 Apr 2AM 20 min

Tania Strauss skryf en sing Jessie

Janine van Niekerk gesels met Tania Strauss oor haar nuwe boek Jessie, Duur Betaal, en die nuwe Jessie liedjie wat sommer saam met haar boek vrygestel kom.
16 Apr 2AM 19 min