PLUS 50 - JEUGDAG DS JACO STRYDOM, HOOF VAN ECHO JEUGBEDIENING

Loading player...
JEUGDAG DS JACO STRYDOM, HOOF VAN ECHO JEUGBEDIENING
ONS HARTLIKE DANK OOK AAN PALMS AFTREE-OORDE, IN DIE VAALDRIEHOEK, WAT HIERDIE PROGRAMREEKS VIR ONS MOONTLIK MAAK!
17 Jun 2024 Afrikaans South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Die belangrikheid van Gehoor

In ons gehoor program vandag, gesels Joyce Jacobs met Carien de Jager, ‘n Spesialis Oudioloog in Worcester en ook met Dr Alida Naudé van Amtronix Diagnostics.
24 Aug 30 min

50 en daarna...

In vandag se program van Plus 50 Kuiertyd gesels Joyce Jacobs met Sanet Deysel oor die vyftig dinge wat niemand jou vertel het oor jou lewe na 50 nie
17 Aug 49 min

Tuinmaak in 2026

Vanoggend gesels Joyce Jacobs met Anton Els van Lots of Pots oor die nuwe neigings vir Tuinmaak in 2026. Kom raak geinspereerd vir die Lente!
3 Aug 36 min

Kroniese Streekspyn Sindroom

Dis chronies pyn Maandag en Joyce Jacobs gesels met Dr Russel Raath, ‘n Chroniese Pyn Spesialis met ‘n gefokusde oplossings benadering, oor Kroniese Streekspyn Sindroom of CRPS.
27 Jul 33 min