26 August 2024 Leon Marais 10 000 Bybels vir Malawie

Loading player...
Wynand gesels met Leon Marais van Harvesters Min oor die komende uitreik vanaf die 25ste September tot die 8ste Oktober waar hulle oor die 10 000 Bybels in 4 streke van Malawie gaan versprei
26 Aug 2024 2AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Lynette Beer: Die twee boere

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, praat oor die tema: “Die verskil tussen die twee boere”.
11 Dec 12AM 4 min

Karel Verhoef "Unashamedly Christian" Visiothon feedback

Over the months of November and December, we invited our listeners to stand with us through our Visiothon campaign. We asked you — if you believe in what Radio Pulpit stands for, if you too are Unashamedly Christian — to partner with us in faith. Together, we lifted a sound…
10 Dec 12AM 12 min

Pa-en-seun kamp op Stofberg

Wynand gesels met Dawie Spies oor die komende naweek se Pa en seun kamp wat op Stofberg gehou word. Vir besprekings skakel vir Mwelinda by 082 323 5141
9 Dec 2AM 19 min