Dr Yolanda Pretorius dispuut evolusie

Loading player...
Janine van Niekerk gesels met Dr Yolanda Pretorius (Bioloog, Outeur en Wildbewaarder) daar van Hoedspruit. Sy het haar dun Christenskap verloor a.g.v. evolusie, en toe sy Jesus weer vind, het dit haar haar werk gekos… hier in SA! (answersingenesis.org, creation.com) - 084 604 4440
5 Dec 2024 1AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Marisha Hermann oor Maroela Mark

Janine van Niekerk gesels met Marisha Hermann, kommunikasiebeampte van Maroela Media, oor hulle puik Maroela Mark, wat jy daar kan vind en hoe jy jou goed daar kan verkoop.
16 Jun 1AM 13 min

Rom 1:20 - God openbaar in die Planteryk

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Dan gesels ons met natuurwetenskaplike Izak de Villiers Louw oor die wonder van die…
16 Jun 1AM 6 min

Jaco Strydom - Meer as net offers

Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se tema: “Meer as net offers”
16 Jun 1AM 1 min

Erika Basson van die Stigting vir Kinders met Gehoorverlies

Stel jou voor jy sit in 'n vol klaskamer… en hoor net stilte. Vir duisende Suid-Afrikaanse kinders met gehoorverlies is dít die werklikheid van elke dag. Charles van Onselen gesels met Erika Basson van die Stigting vir Kinders met Gehoorverlies — 'n besondere organisasie wat lewens letterlik verander deur kinders…
8 Jun 2AM 5 min