Jaco Strydom: nie my wil nie U sn

--:--
Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se tema: “Nie my wil nie, maar U sn”
15 Apr 1AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Jaco Strydom - Hoop vir die slegstes

Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se tema: “Hoop vir die Slegstes”.
24 Jun 1AM 2 min

Romeine 1:20 - God openbaar in die Europese Swaeltjie

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Dan verduidelik ons voëlkundige, Andrew Buitendach, die wonder van die Europese Swaeltjie, en hoe…
24 Jun 1AM 5 min

Peter and Jennie Hall Global missionaries

Spoke to Jennie Hall about her calling and her husbands calling by the Lord Jesus to obey the Great Commission and the Great Command. Reaching the unreached and the unsaved for Christ.
23 Jun 1AM 17 min

Godsightings

Our Godsightings for the week is when we recognise the hand of Emmanuel in our lives, His love and faithfulness in His provision, protection, His healing, His revelation etc etc... anywhere you encountered and appreciated Jesus in your life this week.
20 Jun 1AM 11 min