
Dienste by Stad Windhoek volgende week onderbreek
--:--
Die Stad Windhoek se finansiële jaareinde is volgende week 30 Junie. Die stad maan inwoners dat van hulle dienste nie beskikbaar sal wees nie, soos die kontantsaal. Kosmos 94.1 Nuus het met die woordvoerder van die Stad, Lydia Amutenya, gepraat.