Bybelstudie - ons onbreekbare erfenis

Loading player...
Vandag gesels Joyce Jacobs met Prof. Piet Meiring oor die onbreekbare en wonderlike erfenis wat Jan van Riebeeck vir ons nagelaat het in die vorm van Bybelstudie
6 Apr Afrikaans South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Senuwee Toestand Neuropatie

In vandag se Plus 50 Kuiertyd gesels Joyce Jacobs met Dr. Russel Raath van die Jacaranda Pynkliniek oor Senuwee Toestand Neuropatie. Skakel 012 34 44198 vir afsprake by Dr Raath.
25 May 32 min

Karavaan Leefstyl

In vandag se Plus 50 Kuiertyd gesels Joyce Jacobs met Carla Smith van Starlight Karavane in Silverton Pretoria oor die Karavaan Leefstyl as deel van ‘n luukse leefstyl na 50.
18 May 27 min

Geniet die lewe na 50!

In vandag se program gesels Joyce Jacobs met Wynand Pretorius van Ezgo Gholfkarretjies oor hoe ‘n mens weer die lewe kan geniet na 50 en met onafhanklikheid kan beweeg, in gemak terwyl jy kyk na jou emosionele welstand
11 May 29 min

Bodytec

In die program Plus 50 Kuiertyd gesels Joyce Jacobs vandag met Lourens Campher van Bodytec Centurion. As jy al ooit gewonder het hoe jy jou liggaam kan herstel, vernuwe en jonk kan hou, moet jy vandag saam kuier.
4 May 27 min

Voed jou denke, verander jou lewe

In vandag se Plus 50 Kuiertyd program gesels Joyce Jacobs met Dr. Mimie de Vries, redakteur van die Plus 50 tydskrif en Voorsitter van die Centurion Leeskring rondom lees en hoe dit die potensiaal dra om jou lewe te verander
27 Apr 32 min