
Trump verduidelik KI Jesus beeld
Loading player...
Die herrie is los na president Donald Trump ‘n beeld van homself, aangetrek soos Jesus Christus op sy sosiale media gedeel het. Na oproer het hy die beeld verwyder maar, die internet is aan die brand daaroor. Hy het op ‘n vraag deur die media bevestig hy het wel die beeld gelaai maar dit is van hom as a Rooikruis-dokter.

