
Ontleder sê oor Israel-Libanon onderhandelinge
Loading player...
Die Libanese politieke ontleder Sami Nader sê vandag se gesprekke tussen die Libanese regering en Israel is 'n ongekende stap, maar sê die proses kan tyd neem. Hy voeg by dat die rede hoekom Israel ingestem het vir die eerste ooit samesprekings was om die Iran oorlog te ontkoppel van die Libanese geweld.

