
WGO-vergadering hoor van rook-krisis in Afrika
Loading player...
Die Wêreldgesondheidsorganisasie het 'n Afrikastreek-tabak-kontolerering vergadering in die hoofstad gehou. Die lynministerie is ook besig om tabakwetgewing te versterk, veral oor damprook. Dr. Richard Banda, die Namibiese verteenwoordiger by die WGO het nie net sigaretsmokkelary uitgelig nie, maar ook die verbruik daarvan.

