Staande komitee fokus op landelike netwerkkonnektiwiteit

Loading player...
Landelike netwerkkonnektiwiteit neem die middelpunt in terwyl die Parlementêre Staande Komitee oor Inligting- en Kommunikasietegnologie sy toesigbesoeke in die noorde voortsit. 'n Lid van die komitee, Willem Amutenya, het by Epinga in die Ohangwena-streek gepraat en beklemtoon dat beleggings in netwerkinfrastruktuur betekenisvolle voordele moet lewer aan die gemeenskappe wat hulle bedoel is om te dien.
21 Jul 10AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

DA kan grootste party in Gauteng word, sê politieke wetenskaplike

Suid-Afrika se plaaslike regeringsverkiesings vind op 4 November plaas, en politieke partye verskerp hul veldtogte. Kosmos 94.1 Nuus het met professor André Duvenhage, ’n politieke wetenskaplike aan die Noordwes-Universiteit op Potchefstroom, gepraat. Hy sê die DA kan moontlik die grootste party in Gauteng word, maar dit kan belangrike politieke gevolge…
22 Oct 7AM 1 min

45 leerders kry Duitse loopbaanwenke by slypskool by Von Bachdam

Sowat 45 leerders van Windhoek, Swakopmund, Tsumeb en Otjiwarongo het onlangs ’n eendag-slypskool by die Von Bachdam bygewoon. Die slypskool het gefokus op hoe Duitse taalvaardighede loopbaangeleenthede in Namibië en Duitsland kan skep. Gundula Perry, woordvoerder van die Duitse ambassade in Namibië, sê die geleentheid is deur die Duitse ambassade,…
22 Oct 7AM 1 min

Sonskerm, water en hoede reg – die naweek gaan die hitte kook!

As jy planne vir die naweek het, pak maar jou sonskerm, genoeg water en die grootste hoed wat jy kan kry! Weerkenners waarsku dat bloedige warm toestande die komende paar dae regoor die land sal voortduur. Onafhanklike meteoroloog Vilho Ndeunyema verduidelik:
22 Oct 6AM 1 min

NamRA bied volle kwytskelding van belastingrente en boetes

NamRA doen ’n beroep op belastingbetalers wat nie aan hul belastingverpligtinge voldoen nie om voordeel te trek uit die voortgesette belasting-amnestieprogram voordat dit op 31 Oktober 2026 sluit. NamRA se sentrale streekbestuurder vir registrasie en belastingbetalerdienste, Aune Shikongo, sê die program bied volle kwytskelding van rente en boetes op uitstaande…
22 Oct 6AM 1 min