Humanitêre krisis by Musina, Beitbrug oor teenmigrant-geweld

Loading player...
Dokters Sonder Grense sê die geweld teen migrante het ʼn mediese humanitêre krisis veroorsaak by die Suid-Afrikaanse grenspos-dorpe, Musina en Beitbrug. Meer as 68 000 buitelandse burgers in Suid-Afrika is sedert Junie vir repatriasie of deportasie verwerk. Die organisasie se woordvoerder, Caroline Masunda, sê hulle is bekommerd dat toegang tot gesondheidsorg vir mense wat aan chroniese toestande soos MIV, TB, diabetes, hoë bloeddruk en geestesgesondheid-probleme lei, ontwrig kan word:
28 Jul 3AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Japan se MMX-sending mik op monsters van Marsmaan

Nuwe inligting het na vore gekom oor Japan se MMX-ruimtesending, wat op pad is om stofmonsters van een van Mars se twee mane te versamel. Professor Pieter Meintjies, 'n astrofisikus aan die Universiteit van die Vrystaat in Bloemfontein, verduidelik die jongste ontwikkelings tydens 'n gesprek met Kosmos 94.1 Nuus.
22 Oct 12AM 1 min

Hittegolf sal Namibiese binneland oor naweek tref

Die Namibiese Weerdiens waarsku dat hittegolf-toestande na verwagting tot oor die komende naweek sal voortduur, met temperature wat in sommige gebiede reeds tussen 36 en 42 grade Celsius bereik het. Albertina Anderson sê die weer-modelle dui daarop dat die hitte verder sal toeneem namate die naweek nader kom. Die publiek…
22 Oct 12AM 1 min

Jauch: Entrepreneurskap alleen sal nie werkloosheid oplos nie

Arbeidskenner Herbert Jauch sê die werkloosheidskrisis kan nie opgelos word deur van gegradueerdes te verwag om werkskeppers te word nie. Hy voer aan dat die oplossing lê in die transformasie van ’n ekonomie wat nie daarin slaag om genoeg werkgeleenthede met ordentlike vergoeding te skep nie. Sy opmerkings volg ná…
22 Oct 12AM 1 min

Zaamwani oorweeg bykomende voertuigontsmettingsfasiliteite

Landbouminister Inge Zaamwani sê ministeriebeamptes sal veesiektebeheerposte inspekteer om die behoefte aan bykomende voertuigontsmettingsfasiliteite te bepaal te midde van die bek-en-klouseer-uitbreking. Sy het dié onderneming in die Nasionale Vergadering gegee nadat Affirmative Repositioning-LP Fredrick Shitana kommer uitgespreek het dat voertuie deur kontrolepunte kan beweeg sonder om ontsmet te word. Die…
22 Oct 12AM 1 min

06:00 Nuus

Kry die nuus soos dit breek.
22 Oct 12AM 4 min