
Woensdag, 25 November 2026
Loading player...
In jou finansiële nuus vanoggend: Kubermisdaad en die toenemende rol wat kunsmatige intelligensie daarin speel is van die gesprekspunte in vanoggend se nuus. Ook 'n nuwe verslag wat toon die land se ontluikende olie- en gasbedryf kan meer as 'n halfmiljoen werksgeleenthede skep. Maar daar is groot MAAR ... Ons vertel jou meer:

