Vrydag, 27 November 2026

Loading player...
In jou finansiële nuus vanoggend: Mooi broodjies is die afgelope twee dae tydens die tweede Namibia Public-Private Forum in Windhoek nie gebak oor die stand van die ekonomie en hoe burokratiese rompslomp groei en geleenthede ondermyn nie. Dagmar Honsbein, voorsitter van die presidensiele taakmag oor ekonomiese herstel en transformasie, het nie doekies oor bek-en-klouseer omgedraai nie. Nog 'n spreker, sakeleier Nicole Maske van Manta Ventures, het haar mond oor burokratiese rompslomp uitgespoel:
26 Nov 11PM English Namibia Business · Investing

Other recent episodes

Donderdag, 26 November 2026

In jou finansiële nuus vanoggend: Olie, die miljarde wat dit vir die land kan genereer en die derduisende werksgeleenthede wat dit kan skep, word die afgelope paar jaar voortdurend gebruik om moeg gesukkelde Namibiërs moed in praat. Maar hoekom vat dit so lank om die olievelde te ontwikkel? Eduardo Rodriguez,…
25 Nov 11PM 3 min

Woensdag, 25 November 2026

In jou finansiële nuus vanoggend: Kubermisdaad en die toenemende rol wat kunsmatige intelligensie daarin speel is van die gesprekspunte in vanoggend se nuus. Ook 'n nuwe verslag wat toon die land se ontluikende olie- en gasbedryf kan meer as 'n halfmiljoen werksgeleenthede skep. Maar daar is groot MAAR ... Ons…
24 Nov 11PM 4 min

JUST IN: Fraud's N$50 million sting

Namibia recorded a staggering N$50.3 million in reported fraud in the first ten months of 2026, highlighting the financial risks accompanying the country's digital transformation. Reported fraud exposure totalled N$32.5 million in the first six months alone, Bank of Namibia deputy governor Leonie Dunn said this morning at the opening…
24 Nov 3AM 1 min

Dinsdag, 24 November 2026

In jou finansiële nuus vanoggend: Vir klein besighede om hul regmatige rol in die Namibiese ekonomie te speel, gaan beleidmakers uit die boks uit moet dink, luidens nuwe navorsing. Christie Keulder van Cirrus Survey Warehouse gesels oor die bevindings.. En: Swakopmund is 'n miernes van beplande konstruksie, toon die jongste…
23 Nov 11PM 3 min

23 November 2026

In jou finansiële nuus vanoggend: 'n Ordentlike dak oor gewone Namibiërs se kop met basiese geriewe soos krag en water raak toenemend net 'n droom vir derduisende. In vandag se KosmosKapitaal neem 'n Cirrus Capital-ekonoom, Ida Williams, die behuisingskrisis onder die loep. En die Stampriet-akwifer Uraanmyn-vereniging (Sauma) het 'n beroep…
23 Nov 12AM 2 min