
Donderdag, 26 November 2026
Loading player...
In jou finansiële nuus vanoggend: Olie, die miljarde wat dit vir die land kan genereer en die derduisende werksgeleenthede wat dit kan skep, word die afgelope paar jaar voortdurend gebruik om moeg gesukkelde Namibiërs moed in praat. Maar hoekom vat dit so lank om die olievelde te ontwikkel? Eduardo Rodriguez, voorsitter van die Vereniging vir Namibiese Olie-operateurs (Nampoa), werp 'n kykie op die vernaamste kwessies.

