SFM STREEK RADIO SFM Allegaartjie van onderhoude

SFM Allegaartjie van onderhoude

SFM Allegaartjie van interessante onderhoude
Weekly Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News Narrated by Guests
274 Episodes
40 – 60

Akademia - Koester jy nog altyd die droom om verder te studeer? 11 Agustus 2025

๐ŸŽ“ Koester jy nog altyd die droom om verder te studeer? Werk รฉn studeer? ๐ŸŒŸ Dis moontlik!๐ŸŒŸ Met Akademia se nauurse afstandsmodel kan jy jou 2026-studiedroom waar maak! ๐ŸŽง Enrico gesels met Rulandi Swarts oor hoekom jy nie die aanlyn inligtingsessie op 23 Augustus mag misloop nie. Daar het jyโ€ฆ
11 Aug 2025 5 min

Youโ€™re Worthy โ€“ meer as net โ€™n skoonheidsalon! onderhoud - 11 Agustus 2025

๐Ÿ’†โ€โ™€๏ธ Youโ€™re Worthy โ€“ meer as net โ€™n skoonheidsalon! ๐Ÿ’… ๐Ÿ™Van Worship Hours tot โ€œ๐Ÿ‘‘Nominate a Worthy Queen๐Ÿ‘‘โ€ โ€“ ontdek hoe hulle bederf, inspireer en gee. ๐ŸŽงLuister weer na vanoggend se gesprek met Deidre en Alicia, en hul aanbiedinge, afslag en unieke dienste. ๐Ÿ“ George | ๐Ÿ“ž 067 808 2915โ€ฆ
11 Aug 2025 12 min

Protek - ๐ŸŒฟ Weed Out the Worry, Snail Down the Problem!๐ŸŒ - 04 August 2025

๐ŸŒฟ Weed Out the Worry, Snail Down the Problem!๐ŸŒ ๐ŸŽง Got weeds in your lawn, paving and garden? Or snails sneaking around your plants? Paul Hartzenberg shares Protekโ€™s top solutions โ€“ from lawn-friendly herbicides to pet-safe snail control and ready-to-use paving sprays. ๐ŸŒฟ Quick tips, smart products, better gardens! ๐Ÿ›’โ€ฆ
5 Aug 2025 14 min

Kus tot kruin - ๐Ÿฆ‰๐ŸŽ™๏ธ Hart vir Vlerke โ€“ Die Stil Werk agter Roofvoรซlredding๐Ÿ•Š๏ธ๐ŸŒฟ 31 Julie 2025

Kus tot Kruin op SFM Streek RADIO gesels Fred Orban met Kaity Beukes agter die skerms van Birds of Prey Rehabilitasiesentrum in George.๐Ÿฆ‰ ๐Ÿ’”Sy deel hartroerende stories van beseerde uile en ander roofvoรซls wat gered, versorg en voorberei word om weer hul vlerke in vryheid te sprei. ๐Ÿ’”โžก๏ธ๐Ÿ’šโžก๏ธ๐Ÿ•Š๏ธ Dis โ€˜nโ€ฆ
31 Jul 2025 15 min

Kus tot kruin - Die Mini-reeks met groot bewaringsimpak! - 24 Julie 2025

โ€™n Mini-reeks met groot bewaringsimpak! ๐Ÿ˜ Wat sรช die manier waarop ons met olifante, hiรซnas, en ons natuurlike omgewing omgaan van ons as mense? Vandag kyk Fred eerlik na die moderne mens se houding teenoor die Natuur: โš–๏ธ Vernietiging vs. beskerming ๐Ÿ˜” Apatie vs. aksie ๐Ÿฆนโ€โ™‚๏ธ Smokkelhandel vs. wetstoepassing โค๏ธโ€๐Ÿ”ฅโ€ฆ
24 Jul 2025 14 min

Finansiรซle Fokus met Thabu Bester van PSG Wealth Outeniqua - 24 Julie 2025

๐ŸŽ™๏ธ๐Ÿ’ฐ Finansiรซle Fokus met Thabu Bester van PSG Wealth Outeniqua Hoe bestuur en pas mens jou beleggings aan in tye van ekonomiese en politieke onsekerheid? Thabu Bester gee waardevolle wenke oor hoe jy jou portefeulje kan beskerm รฉn groei โ€“ selfs wanneer die markte onstuimig is. ๐Ÿ’ก Praktiese raad. ๐Ÿ’ผโ€ฆ
24 Jul 2025 12 min

Protek - Perfect time to start lawn care! 21 Julie 2025

Winter is the perfect time to start lawn care! ๐ŸŒฑโ„๏ธ In this weekโ€™s episode on SFM Streek Radio, Paul Hartzenberg from Protek shares practical tips to revive and care for your lawn โ€“ even in winter! โœ”๏ธ How to start lawn rehab โœ”๏ธ Best fertilisers for the season โœ”๏ธ Wateringโ€ฆ
21 Jul 2025 13 min

๐ŸŒฑ๐ŸŽ™๏ธ Protek - Your Winter Garden's Best Friend! ๐Ÿ›๐ŸŒง๏ธ 07 Julie 2025

In this weekโ€™s Protek Home & Garden insert on SFM Streek Radio, Paul Hartzenberg dives into specialty products and fungicides that help your garden thrive during the winter months! ๐ŸŒนโ„๏ธ๐Ÿงช Featured Products: ๐Ÿ”ธ Sprayfilm 10 โ€“ sticks, spreads, and protects your spray from rain and UV! ๐Ÿ”น All Buff โ€“โ€ฆ
7 Jul 2025 14 min

๐Ÿš—๐Ÿ’ข Oortreders op ons paaie โ€“ โ€™n ernstige saak ๐Ÿ›‘๐ŸŽ™๏ธ Verkeersdepartement 07 Julie 2025

๐Ÿš—๐Ÿ’ข Oortreders op ons paaie โ€“ โ€™n ernstige saak ๐Ÿ›‘๐ŸŽ™๏ธ Elke motoris het al die frustrasie ervaar: iemand wat jou afsny, op jou buffer ry, jou verbygaan op โ€™n soliede lyn, of sommer die rooi lig ignoreer. Dis nie net irriterend nie โ€“ dit kan lewensgevaarlik wees. ๐ŸŽง Vandag geselsโ€ฆ
7 Jul 2025 14 min

Protek - ๐ŸŒฑ๐ŸŽ™๏ธ Winter Soil Boost! โ„๏ธ๐ŸŒฟ 23 Junie 2025

๐ŸŒฑ๐ŸŽ™๏ธ Winter Soil Boost with Protek! โ„๏ธ๐ŸŒฟ Is your garden asleep this winter? Wake it up with the right fertiliser! Paul Hartzenberg from Protek shares top tips to revitalise your soil and plants using products like Bonemeal, Gwano Pellets, Grow Green, and Guanoflo. ๐ŸŒผ๐Ÿฅฌ๐ŸŒน ๐Ÿ’ก Learn what to feed yourโ€ฆ
23 Jun 2025 13 min

Kus tot kruin - Tyd om Toe te Slaan: Ons Wette en Bewaring Word Getoets - 19 Junie 2025

๐Ÿ•ต๏ธโ€โ™‚๏ธ๐ŸŒฑ Tyd om Toe te Slaan: Ons Wette en Bewaring Word Getoets๐ŸŽฃโš–๏ธ ๐ŸŽ™๏ธ Vanoggend kyk Fred in diepte na onrusbarende gebeure reg hier in ons streek. ๐Ÿงฏ Die ontdekking van onwettige plante en diere in privaat besit, en die verskyning van vissersbote en langlyners naby ons strande, laat โ€™n mensโ€ฆ
19 Jun 2025 13 min

Wat kry jy as jy passie, taal en tegnologie meng? Afrikaans.com natuurlik! - 09 Junie 2025

๐ŸŽง ๐ŸŽ™๏ธ Wat kry jy as jy passie, taal en tegnologie meng? Afrikaans.com natuurlik! Vandag gesels Danny met Annelie van Jaarsveldt met hope entoesiasme oor alles wat met Afrikaans.com te doen het! Wat is Afrikaans.com? ๐Ÿค” Dis meer as net โ€™n webwerf โ€“ dis โ€™n lewendige taalplatform vol leerhulp ๐Ÿง ,โ€ฆ
9 Jun 2025 20 min
40 – 60