Cape Pulpit 729AM Op pad met Guilma

Op pad met Guilma

Oppad met Guilma is ’n inisiatief van Radio Kaapse Kansel 729AM wat die gemeenskappe se stemme, stories en geskiedenisryke gesprekke na die luisteraars bring.
Weekly Afrikaans South Africa Christianity · Christianity
98 Episodes
1 – 20

Op pad met Guilma - Prof Jeremy Punt

02.08.2024 - Op pad met Guilma - Prof Jeremy Punt. Die geskiedenis van die Bybel is ryk na verwysings van die doop en ook eindtyd profesie. Ons kyk vandag teen die agtergrond na die geskiedenis en ook kulturele invloed daarvan
2 Aug 53 min

Op pad met Guilma - Magdalena Huis

31.05.2024 - Magdalena Huis - Hierdie organisasie het reeds sy bestaan in 1902 gehad en het deur die jare ook aangepas in sy rol aan jong vroue wat swanger word. Deesdae bied hulle nie meer tuiste aan swanger dames nie maar wel kursusse en verrykings geleenthede waar die jong mammas…
31 May 49 min
1 – 20