
Stres Fokus Week: Waar stres vandaan kom en hoe om dit te beheer
--:--
In vandag se Stres Fokus Week onderhoud, gesels Mid-Morning Magic se Yolanda Maartens met Johan Lottering van Value Added Life, die vervaardigers van Prozen, oor waar stres vandaan kom en hoe om dit te beheer.