
Stres Fokus Week: Hoe angs ontstaan en hoe dit kan lei tot depressie
--:--
In vandag se Stres Fokus Week onderhoud, gesels Mid-Morning Magic se Yolanda Maartens met Johan Lottering van Value Added Life, die vervaardigers van Prozen, oor hoe angs ontstaan en hoe dit kan lei tot depressie.