
Stres Fokus Week: Hoe Prozen studente kan help om kalm en gefokus te bly
--:--
In vandag se Stres Fokus Week onderhoud, gesels Mid-Morning Magic se Yolanda Maartens met Johan Lottering van Value Added Life, die vervaardigers van Prozen, oor hoe Prozen studente kan help om kalm en gefokus te bly met hul studies en veral eksamens.