
Stres Fokus Week: Groepsdruk, aandag-gebrek en hiperaktiwiteit-steuring
--:--
In vandag se Stres Fokus Week onderhoud, gesels ek met Johan Lottering van Value Added Life, die vervaardigers van Prozen, oor groepsdruk, aandag-gebrek en hiperaktiwiteit-steuring.