Honger? Hoe lyk dit met 'n gebraaide insek?

--:--
Die Departement van Dierkunde en Entomologie van die Universiteit van Pretoria se navorsing oor eetbare insekte ondersoek hoe om hierdie voedsel van die toekoms te teel en te oes. Dit fokus op die ontwikkeling van koste-doeltreffende teeltegnieke, oes- en hanteringsmetodes, waardetoevoeging en wetgewing om die volhoubare gebruik van insekte te verseker. Professor Abdullahi Ahmed Yusuf sê twee eetbare insekte wat algemeen gebruik word, is gewone huiskrieke en die geel meelwurm:
13 Jun 5AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Namibë verbind tot lae-koolstof, volhoubare ekonomie

Die regering het sy verbintenis tot 'n lae-koolstof, volhoubare ekonomie herbevestig tydens die Groen Beleggingsdialoog in Walvisbaai. Minister Natangwe Ithete het gesê klimaatsaksie is sentraal tot ontwikkeling, en het kennis geneem van vordering in hernubare energie soos die Omburu-sonkragaanleg en planne om landelike skole en klinieke van sonkrag te voorsien…
14 Jul 9AM 1 min

Sassa finaliseer biometriese IS-stelsel

Die Suid-Afrikaanse Agentskap vir Maatskaplike Sekerheid is besig met die finalisering van ’n biometriese identifikasiestelsel om sekerheid en integriteit in die administrasie van maatskaplike toelaes te verbeter. Die uitvoerende hoof van Sassa, Themba Matlou, sê dit is deel van die Tesourie se begrotingvoorwaardes vir 2025 wat op kostebesparingsmeganismes en verbeterde…
14 Jul 9AM 1 min

Swakopmund mik na kussentrum vir groei, innovasie

Die burgemeester van Swakopmund, Blasius Goraseb, het die dorp se ambisie herbevestig om 'n kussentrum vir ekonomiese groei en innovasie te word. Tydens die vierde jaarlikse sake-ontbyt het Goraseb openbare-private samewerking geprys en die geleentheid se groeiende rol in die aanpak van ekonomiese uitdagings en die bevordering van volhoubare ontwikkeling…
14 Jul 8AM 1 min

BOSA boos oor Cyril se plan met polisie-beweringe

Build One South Africa sê president Cyril Ramaphosa moes eerder die Spesiale Ondersoekeenheid opdrag gegee het om die provinsiale polisiekommissaris van KwaZulu-Natal, Nhlanhla Mkhwanazi, se bewerings te ondersoek. Die president het ʼn regterlike ondersoek ingestel na die bewerings in verband met misdaadsindikate se infiltrering van wetstoepassing, intelligensie en verwante instellings…
14 Jul 8AM 1 min

SME's kry aandag by ontwikkelingsraad en NSI

Die Namibiese Beleggingsbevorderings- en Ontwikkelingsraad en die Namibiese Standaarde-instituut het 'n samewerkingsooreenkoms onderteken om produkgehalte, markgereedheid en gemak van sake doen te verbeter. Die ooreenkoms ondersteun SME-geleide groei, gehalteversekering en mededingendheid, met 'n fokus op die bou van 'n nasionale beleid vir volhoubare belegging. Die uitvoerende hoof van die raad,…
14 Jul 6AM 1 min