Besendings van Enalapril vir bloeddruk herroep in SA

Loading player...
Die Suid-Afrikaanse Reguleringsowerheid vir Gesondheidsprodukte het vier besendings Enalapril tien milligram herroep, wat gebruik word om hoë bloeddruk te behandel. Dit volg nadat gehalteprobleme tydens inspeksies geïdentifiseer is. SAHPRA se woordvoerder, Rodgers Baloyi, sê apteke en verskaffers is opdrag gegee om die verkoop en verspreiding van die betrokke medisyne onmiddellik te staak en dit deur die regte voorsieningsketting terug te stuur:
17 Aug 11PM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Namibiese familie beskryf onrus in Frankryk

'n Namibiese familie wat tans op kontrak in Frankryk werk, sê die onrus in die land het nog nie hul tuisdorp, Montauban, sowat 60 kilometer van Toulouse, bereik nie. Die familie, wat anoniem wil bly, sê hulle is teleurgesteld oor die skade wat tydens die betogings en onluste aan historiese…
21 Oct 1AM 1 min

Rise Mzansi vra brandstofverligting in begroting

Rise Mzansi vra dat die Nasionale Tesourie die brandstofheffing hersien en verligting bied aan verbruikers en ondernemings wat onder stygende koste gebuk gaan. Die party sê wêreldwye ekonomiese onsekerheid en hoër oliepryse vererger die land se lewenskostekrisis. Mabine Seabe van Rise Mzansi doen ’n beroep op die minister van finansies,…
21 Oct 1AM 1 min

Drikus Coetzee beklink 2026 Rhino Run-oorwinning ná 2 800 km

Drikus Coetzee sê hy is moeg ná ’n moeilike laaste skof waarin hy deur reën en dik modder moes sukkel voordat hy Dinsdag as wenner van die 2026 Rhino Run oor die eindstreep gery het. Coetzee het die uitmergelende 2 800 kilometer-rit van Windhoek na Robert Sobukwe-dorp in net meer…
21 Oct 12AM 1 min

Otjizeka-laerskool kry N$100 000-veiligheidshupstoot

Die Otjizeka-laerskool in die noordweste van die land het ’n veiligheidshupstoot gekry nadat ultimate.earth en bewaringsvennote byna 100 000 Namibiese dollar belê het om leerders te beskerm, terwyl woestynaangepaste leeus deur die omliggende landskap beweeg. Tristan Cowley, besturende direkteur van ultimate.earth, sê die inisiatief het ten doel om kinders se…
21 Oct 12AM 1 min

Beheerheining sleutel tot bek-en-klouseerbeheer

Namibië se tweejaar-spertyd om die bek-en-klouseer-uitbreking onder beheer te bring, begin sodra die beheerheining van Klein Manasse tot by die Visrivierkloof voltooi is. Die uitbreking is op 23 September in die Karasburg-distrik van die //Kharas-streek aangekondig. Die ministerie van landbou het bevestig dat daar op 18 plase in die streek…
21 Oct 12AM 1 min