
Vrydag, 6 November 2026
Loading player...
In jou finansiële nuus vanoggend: Bek-en-klouseer bly 'n belangrike fokuspunt, met die uitvoerende hoof van die Namibiese Landbou-unie, Roelie Venter, wat reddingsboeie van handelsbanke verwelkom. Ons kyk ook na hoe die uitbreking in September reeds inflasie vir vleis in Oktober opgejaag het.

