Die Good Morning Breakfast-span het regstreeks vanaf Klerksdorp uitgesaai as deel van OFM se inspirerende sake-ontbyte, "Die Krag van Kreatiewe Denke" saam met skrywer en akteur Chris Vorster. Die span het met hom gesels oor sy verlede as 'n akteur en het by hom gehoor hoe hy voel oor die…
Kurt Darren kuier saam die Good Morning Breakfast span om meer oor sy nuwe liedjie "Die 80's" te vertel. Hy deel ook van sy gunsteling herinneringe van die 80's en praat oor nuwe musiek wat op die horison is.
Die voormalige kragopteller en langafstand-vêrgooier Freddie Nel verduidelik aan die Good Morning Breakfast span hoe die sport van vêrgooi werk en hoe hy betrokke geraak het.
Karlien van Jaarsveld is onlangs gekies om deel van Sing in Harmonie se nasionale koor te wees. Karlien is deel van 85 wat gekies is uit meer as 1200 oudisies regood Suid-Afrika en sy het by die Good Morning Breakfast span 'n draai gemaak om meer daaroor te deel.
Nicol Jansen, die President van Agri Noord-Kaap het met Shandor Potgieter in die Good Morning Breakfast gesels oor hoe beurtkrag die landbousektor raak.
Former Springbok rugby player and TV presenter Toks van der Linde shared his thoughts with the Good Morning Breakfast team about this weekends rugby match between the Springboks an Wales.
Net voor die Springbokke en Wallis mekaar gaan pak in die komende naweek se wedstryd, het Shandor Potgieter met Caroline Grace gesels wat die wedstryd gaan open met die Suid-Afrikaanse volkslied.
Shandor spoke to the host of the Central SA Top 30 about the Big Donation Drop-Off Drive that kicked off on Friday, 1 July 2022 at Coopers Environmental Science.
Brandweerman Chappies Potgieter van Welkom het die afgelope naweek die bekende ysbeer swem voltooi en is die eerste parapleeg om dit te doen, hy sê "geen verskonings" is wat hom deur die resies gekry het.
Kaptein van die Griekwas in 1970 en die laaste kaptein wat die Currie beker gelig het, Rugby legende Mannetjies Roux gesels met die Good Morning Breakfast voor die groot finaal op Saterdag
Leading the Griekwas out on the field for the currie cup final this weekend will be Sango Xamlashe, he talks to the Good Morning Breakfast before the big game
Afrika se sterkste man, Chris van der Linde, kuier saam die Good Morning Breakfast en vertel meer oor sy record van 455kg en hoe hy vanplan is om dit in Augustus in Cardif, Walles te verbeter na 505kg.
21 Jun 2022 3AM
8 min
440 – 460
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.